-
Shimlas klop Crusaders
FNB UFS-Shimlas het die wedstryd teen Crusaders in Bloemfontein 54-14 gewen om sy onoorwonne status in die Stadsbeker-liga van die Vrystaat te behou.
-
Shimlas steeds onoorwonne
Met die FNB UFS-Shimlas wat onoorwonne voortstoom in die Vrystaatse rugbyklubliga om die Stadsbeker is dit die stryd tussen die Ixias en Irawas van UFS-Shimlas besig om die verbeelding aan te gryp.
-
Shimlas gee steeds die pas aan
FNB UFS-Shimlas en Irawas, is steeds sterk in die wedloop om na die eindronde van die Vrystaatse klubrugbyliga om die gesogte Stadsbeker deur te dring.
-
Onoorwonne Shimlas bo
FNB Shimlas is nou die enigste onoorwonne span in die Vrystaatse klubrugbyliga om die Stadsbeker, terwyl Irawas, Kovsies se naasbeste span, 'n klinkende oorwinning oor Bloemfontein-Polisie behaal het.
-
Onoorwonne spanne pak mekaar
Die enigste twee onoorwonne spanne in die Vrystaat se klubrugbyliga pak mekaar Saterdag in die Stadsbeker kompatisie.
- VARSITY CUP WINNERS UP TUKS
- VARSITY SHIELD WINNERS CUT IXIAS
- VARSITY YOUNG GUNS WINNERS UP Tuks Young Guns
- Steinhoff Koshuisrugby Championship Winners Steinhoff Vishuis
- 1 Maties --

- 2 TUKS --

- 3 UJ --

- 4 NMMU --

- 5 PUKKE --

- 6 SHIMLAS --

- 7 IKEYS --

- 8 WITS --

-
8 Apr - 19.00 tv Danie Craven StadiumVMATIES
TUKS
Shimlas Varsity Cup News
FNB UFS-Shimlas het die wedstryd teen Crusaders in Bloemfontein 54-14 gewen om sy onoorwonne status in die Stadsbeker-liga van die Vrystaat te behou.
Shimlas Young Guns
Die FNB UFS-Shimlas Young Guns verwag dat hulle met gedugte teenstanders Maandag in die halfeindstryd in Stellenbosch te doen gaan kry.
Shimlas Warrior
It's really not like they're making it out to be. We're not really scared of them. There's just nothing for us to really do there.
More Articles...
Shimlas Alumni News
The University of the Free State's (UFS) Doctor Derick Coetzee has recently been appointed as the South African Olympic men's hockey team's conditioning expert.
Shimlas Steinhoff Koshuisrugby
Steinhoff Koshuisrugby championship winners Vishuis have closed the gap on log-leaders Heimat in the Steinhoff Kovsies Koshuisrugby league.
















