-
Vonke gaan spat in Bloem
Vonke gaan spat wanneer FNB SUT Ixias en UFS-Shimlas mekaar in Bloemfontein pak.
-
Terugslag vir Ixias
FNB SUT Ixias se aanslag op die Stadsbeker in die Vrystaatse-rugbyklubliga het 'n terugslag beleef toe die span naelskraap teen die Irawas vasgeval het.
-
Ixias en Tjisas op die wenpad
Die twee rugbyspanne van SUT in Bloemfontein, Ixias en Tjisas, het albei goeie oorwinnings die afgelope naweek in die Vrystaatse eerste klubrugbyliga om die Stad- en Rowanbeker gehaal.
-
Ixias agter die pas
FNB SUT Ixias het sy eerste nederlaag in die Vrystaatse klubrugbliga om die Stadsbeker verloor en kan nie nog 'n nederlaag bekostig nie, want die Irawas blaas nou in hul nekke.
-
Ixias se grootste toets
Die FNB Varsityskild-kampioen, Ixias van FNB SUT in Bloemfontein is die seisoen nog onoorwonne in alle klubwedstryde, maar Saterdag kom die span voor sy grootste uitdaging te staan.
- VARSITY CUP WINNERS UP TUKS
- VARSITY SHIELD WINNERS CUT IXIAS
- VARSITY YOUNG GUNS WINNERS UP Tuks Young Guns
- Steinhoff Koshuisrugby Championship Winners Steinhoff Vishuis
- 1 Maties --

- 2 TUKS --

- 3 UJ --

- 4 NMMU --

- 5 PUKKE --

- 6 SHIMLAS --

- 7 IKEYS --

- 8 WITS --

-
8 Apr - 19.00 tv Danie Craven StadiumVMATIES
TUKS
CUT Varsity Shield News
Vonke gaan spat wanneer FNB SUT Ixias en UFS-Shimlas mekaar in Bloemfontein pak.
Varsity Shield News
Vonke gaan spat wanneer FNB SUT Ixias en UFS-Shimlas mekaar in Bloemfontein pak.















