-
Shimlas wen die Stadbeker
FNB UFS-Shimlas het met die hoogste louere in Vrystaat se topklubrugbyliga weggestap deur die gesogte Stadbeker te verower.
-
Shimlas en Irawas in die finaal
Die FNB Irawas sal teen FNB Shimlas in die eindstryd van die Stadsbeker speel na hulle die FNB Ixias in die halfeindstryd geklop.
-
Toets rugby vir oud-Shimlas
Die FNB Shimlas van die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein is reeds jare lank die teëlaarde vir toekomstige Springbokke.
-
Shimlas en Irawas keil mekaar op
Beserings het die FNB Shimlas en Irawas in hul Stadsbeker-rugbyklubwedstryd op FNB Shimlapark in Bloemfontein bloots gery.
-
Shimlas stap voor
Dit is nou ’n uitgemaakte saak dat FNB Shimlas direk na die eindstryd van die Stadsbeker in die Vrystaatse klubrugbyliga in Bloemfontein sal deurdring.
- VARSITY CUP WINNERS UP TUKS
- VARSITY SHIELD WINNERS CUT IXIAS
- VARSITY YOUNG GUNS WINNERS UP Tuks Young Guns
- Steinhoff Koshuisrugby Championship Winners Steinhoff Vishuis
- 1 Maties --

- 2 TUKS --

- 3 UJ --

- 4 NMMU --

- 5 PUKKE --

- 6 SHIMLAS --

- 7 IKEYS --

- 8 WITS --

-
8 Apr - 19.00 tv Danie Craven StadiumVMATIES
TUKS
Shimlas Varsity Cup News
FNB UFS-Shimlas het met die hoogste louere in Vrystaat se topklubrugbyliga weggestap deur die gesogte Stadbeker te verower.
Shimlas Young Guns
Die FNB UFS-Shimlas Young Guns verwag dat hulle met gedugte teenstanders Maandag in die halfeindstryd in Stellenbosch te doen gaan kry.
Shimlas Warrior
It's really not like they're making it out to be. We're not really scared of them. There's just nothing for us to really do there.
Shimlas Alumni News
The University of the Free State's (UFS) Doctor Derick Coetzee has recently been appointed as the South African Olympic men's hockey team's conditioning expert.
Shimlas Steinhoff Koshuisrugby
Steinhoff Koshuisrugby championship winners Vishuis have closed the gap on log-leaders Heimat in the Steinhoff Kovsies Koshuisrugby league.
















