Pukke-flags.jpg450

Vyf minute wat alles verander het

Die mense van Potchefstroom se drome van ‘n kampioenspan is aan skerwe. Hulle is geskok, verslae, teleurgesteld and dêm ongelukkig. ‘Maandagaand op die Fanie du Toit-sportterrein het die NWU-Puk hul eerste Varsitybeker-kroon ingepalm deur Ikeys 33-15 te klop.’ Met slegs vyf minute oor was dié sin reeds geskryf en het […]

Ikeys-champs.jpg450

Ikeys come back from the dead

FNB UCT scored three tries in the last five minutes to beat NWU-Pukke 39-33 in Potchefstroom and claim their second FNB Varsity Cup presented by Steinhoff International title. The home side looked to have their first-ever title wrapped up with a 33-15 lead heading into the final stages of a […]

Pukke--NMMU450

Doelgerig en slaggereed

Waaroor gaan ons volgende week hierdie tyd gesels? Dit gaan bes moontlik ’n Donderdag wees. Teen daardie tyd behoort ons sekerlik ietwat beter te voel. Vet weet ons gaan nie Dinsdag in staat wees om die vorige aand te bespreek nie. Gaan ons swetstaal gebruik of gaan ons woorde met […]

De-Wet-and-Obi.jpg450

NWU-Pukke voor eindstreep

Maandagaand op die Fanie du Toit-sportterrein het die FNB NWU-Puk gesorg vir ’n 19-18 naelbytsege oor FNB NMMU in hul Varsitybeker-halfeindstryd wat Marlize van Rooyen as ‘onregverdig spanningsvol’ beskryf. Inteeldeel, die laaste paar minute van die wedstryd het so lank soos ’n Paasnaweek gevoel en aangrypend genoeg om deur Deon […]

pukke-v-NMMU

NWU-Pukke break Madibaz hearts

A late penalty from replacement Rhyno Smith saw FNB NWU-Pukke clinch a 19-18 victory over NMMU in Potchefstroom to set up their first-ever home FNB Varsity Cup presented by Steinhoff International final. NWU-Pukke will host the FNB UCT Ikey Tigers in the final on April 7 after edging the Madibaz […]

Tiaan-Dorling.jpg450

Pukke is ‘gereed’ vir Madibaz

Vanjaar, 2014 sal onthou word as die jaar toe die NWU-Puk bo-aan die Varsitybeker-punteleer geëindig het deur als behalwe een van hul ligawedstryde te wen. Wanneer dié oesjaar in ondersteuners se geheue opgeroep gaan word sal beelde van ’n skittersege oor Tukkies in Pretoria opflits en ’n wegholoorwinning oor NMMU […]

Copyright © 2014. All rights reserved.

Back to Top